Liggaamlike Opvoeding

Toerusting vir liggaamlike opvoeding  in Calhan, Colorado.

Liggaamlike opvoeding (fisiese onderwys), ook in baie Statebondlande bekend as liggaamsoefening,[1] is 'n opvoedkundige kursus wat verband hou met die liggaamsbou van die menslike liggaam. Dit word aangebied tydens primêre en sekondêre onderwys en moedig psigomotoriese vaardighede aan deur middel van spel, of die toepassing van beweging om gesondheid te bevorder.[2]

  1. The Daily Telegraph, 25 July 2008: "Physical training in schools should be compulsory, says leading head" Linked 2014-04-09
  2. Anderson, D. (1989).

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne